Share your Recipes, Photos and Ideas with us

Submit your party food ideas and photos to:



mailto:superpartyfood@kidspartydirectory.co.za



Showing posts with label Farm Party. Show all posts
Showing posts with label Farm Party. Show all posts

Thursday, September 16, 2010

Tractor cake


This is Elanie Erasmus's
first attempt at this fantastic
Tractor cake. 

                                                          
                                       





                                
                                           Elanie Erasmus from Warmbad Limpopo

Wednesday, March 24, 2010

Farm Party / Partytjie Plaas Tema

Dis partytjie tyd. Seuntjie van 2 of enige ouderdom eintlik en kan vir dogtertjies ook werk.   Die belangrikste vir enige verjaardag maatjie is natuurlik die KOEK - regte ou "barn”. Dubbele laag koek, vanilla en sjokolade met wafers bo-op.



Verder was daar ook “muffins”. Skapies en varkie muffins en van die plastiek diere het ook hul bydrae gelewer op die muffins.




Ek het ook regte boere koekies gebak en uitgedruk in die vorm van perdjies en dit met versiersuiker ingekleur


Die windpomp is gemaak met ‘’n “cone”, wafers en ‘’n smartie. Binne-in die cone is jellytots, maar kan vervang word met enige sweetie.


Ons het nie vergeet van die mammas en pappas nie.


Het soveel moontlik probeer hou by die plaas tema. Daarom die windpomp, melkemmers ens. Enige plaas het tot mielies en ‘’n potbrood!


Elke kind het ook ‘’n versnaperings pakkie gekry in die rooi materiaal sakkie tesame met ‘ heerlike volroom melkie. Op die tafel was ook mini melkemmers met die “milk bottle sweeties”. Inhoud van die versnaperings pakkie, was flings, chomp, suigstokkie en ander sweeties.


Geen partytjie is volledig sonder sjokolade nie. Sommer gesmelte sjokolade in plaas diere gemaak.




Rianie Oelofse

Farm Party


Farm cake with sheep.  The Party packs were little blue paper gift bags. I pasted my son's handprint on the bag and in the bag was a snack and a small "farmyard" toy for each child.


Chantal - Perth - Australia

Kids Party Directory's Fan Box