Share your Recipes, Photos and Ideas with us

Submit your party food ideas and photos to:



mailto:superpartyfood@kidspartydirectory.co.za



Showing posts with label Theme foods. Show all posts
Showing posts with label Theme foods. Show all posts

Monday, May 10, 2010

Super Quick Sponge Bob on a budget

This is a quick an easy way of decorating a baked or bought cake. 

If you want a photo / picture cake but can't afford the printed rice paper, then take your picture to be laminated.  Then all you do is ice your cake!  Remember to ice the top of the cake before placing the picture on top, to prevent your picture sliding off your cake.  For the final transformation simply ice around the border and around the picture. 

Quick and easy, and it still looks good.  Just remember to take the plastic off before cutting the cake!

Useful Tip: If you do not want to bake the cake yourself, but want to decorate it as above, then you can check with your local Spar or Checkers to see if they sell pre-made sponge cakes that you can ice)




Angie - Cape Town

Friday, April 30, 2010

Dora

Die Dora koek is vir n vriendin gemaak. Ek het n prentjie van die internet vergroot en met fondant versiersuiker gemaak. Soos n puzzle. Al die verskillende kleure uitgerol en met die hand gesny met ‘n skalpel. Dit aanmekaar gesit op ryspapier en toe afge”slide” op die koek.

Cani

Thursday, April 29, 2010

Easter / PAASFEES

Dit was nie 'n "kinderpartytjie" nie, maar die idees kan toegepas word vir 'n kinderpartytjie.

Hierdie was net ons familie wat lekker paaspartytjie gehou het.

Die koek - Mandjie met paaseiers


 Die tafel met al die yummies


Moenie die "wortel" op die tafel mis kyk nie ... 



Rianie Oelofse

Valentine cupcakes


Kirsten - Gauteng

Sunday, April 18, 2010

1st birthday

My son's 1st baday cake. :)




Anne Lambo

Monday, March 29, 2010

Wednesday, March 24, 2010

Thomas the Tank


Submitted by - Juanne Collins - Miami - USA

Hannah Montana


Sonja Smart - Partyfanatix cc

Winnie the Pooh




Sonja Smart - Partyfanatix cc

Farm Party / Partytjie Plaas Tema

Dis partytjie tyd. Seuntjie van 2 of enige ouderdom eintlik en kan vir dogtertjies ook werk.   Die belangrikste vir enige verjaardag maatjie is natuurlik die KOEK - regte ou "barn”. Dubbele laag koek, vanilla en sjokolade met wafers bo-op.



Verder was daar ook “muffins”. Skapies en varkie muffins en van die plastiek diere het ook hul bydrae gelewer op die muffins.




Ek het ook regte boere koekies gebak en uitgedruk in die vorm van perdjies en dit met versiersuiker ingekleur


Die windpomp is gemaak met ‘’n “cone”, wafers en ‘’n smartie. Binne-in die cone is jellytots, maar kan vervang word met enige sweetie.


Ons het nie vergeet van die mammas en pappas nie.


Het soveel moontlik probeer hou by die plaas tema. Daarom die windpomp, melkemmers ens. Enige plaas het tot mielies en ‘’n potbrood!


Elke kind het ook ‘’n versnaperings pakkie gekry in die rooi materiaal sakkie tesame met ‘ heerlike volroom melkie. Op die tafel was ook mini melkemmers met die “milk bottle sweeties”. Inhoud van die versnaperings pakkie, was flings, chomp, suigstokkie en ander sweeties.


Geen partytjie is volledig sonder sjokolade nie. Sommer gesmelte sjokolade in plaas diere gemaak.




Rianie Oelofse

Tuesday, March 23, 2010

My little Pony



Submitted by - Juanne Collins - Miami - USA

Friday, March 19, 2010

Circus Party




Tanya Frederickson - Cape Town

Pincess Party

Caley’s princess party when she turned 4.



Tanya Frederickson - Cape Town

Thursday, March 18, 2010

Tea Party / Teepartytjie

Hier is 'n paar foto's van my dogtertjie se 7de verjaarsdagpatytjie. Die tema was 'n teepartytjie.






Jeanine van Sittert

Wednesday, March 17, 2010

Tuesday, March 16, 2010

Easter Picture Inspiration



Submitted by: Juanne Collins - Miami – USA

Kids Party Directory's Fan Box