Sonja Smart - Partyfanatix cc
Share your Recipes, Photos and Ideas with us
Showing posts with label Horses. Show all posts
Showing posts with label Horses. Show all posts
Thursday, March 25, 2010
Wednesday, March 24, 2010
Farm Party / Partytjie Plaas Tema
Dis partytjie tyd. Seuntjie van 2 of enige ouderdom eintlik en kan vir dogtertjies ook werk. Die belangrikste vir enige verjaardag maatjie is natuurlik die KOEK - regte ou "barn”. Dubbele laag koek, vanilla en sjokolade met wafers bo-op.
Verder was daar ook “muffins”. Skapies en varkie muffins en van die plastiek diere het ook hul bydrae gelewer op die muffins.
Ek het ook regte boere koekies gebak en uitgedruk in die vorm van perdjies en dit met versiersuiker ingekleur
Die windpomp is gemaak met ‘’n “cone”, wafers en ‘’n smartie. Binne-in die cone is jellytots, maar kan vervang word met enige sweetie.
Ons het nie vergeet van die mammas en pappas nie.
Het soveel moontlik probeer hou by die plaas tema. Daarom die windpomp, melkemmers ens. Enige plaas het tot mielies en ‘’n potbrood!
Elke kind het ook ‘’n versnaperings pakkie gekry in die rooi materiaal sakkie tesame met ‘ heerlike volroom melkie. Op die tafel was ook mini melkemmers met die “milk bottle sweeties”. Inhoud van die versnaperings pakkie, was flings, chomp, suigstokkie en ander sweeties.
Geen partytjie is volledig sonder sjokolade nie. Sommer gesmelte sjokolade in plaas diere gemaak.
Rianie Oelofse
Tuesday, March 23, 2010
Tuesday, March 2, 2010
Friday, November 20, 2009
Pony Party
Have a look at these awesome horsey treats prepared for a pony party. The paddock cakes deserves applause - just look at those coconut marshmallow hay bales!
Orange jellies are always a winner! And for this pony party they were a brilliant, fun, healthy and suitably colourful birthday treat.Lynn - GEORGE
Subscribe to:
Posts (Atom)





