Share your Recipes, Photos and Ideas with us

Submit your party food ideas and photos to:



mailto:superpartyfood@kidspartydirectory.co.za



Showing posts with label Tweety and Sylvester. Show all posts
Showing posts with label Tweety and Sylvester. Show all posts

Monday, June 21, 2010

Tweety and Sylvester

Ek het party blikke gemaak ipv emmertjies of sakke. Ek het ou formule melkblikke gespray in swart of geel, 'n prentjie van T en S opgeplak met contact, twee gaatjies weerskante geboor vir die lintjie wat as handvatsel dien en die blikke gevul met sappies, chippies, koekies, lekkertjies en nog vele meer.



die koek. 'n Tannie in Wolseley het die koek vir my gebak van 'n prentjie af. Ongelooflik mooi gewees en baie lekker gesmaak.


  
Submitted by -  Corne Brynard

Kids Party Directory's Fan Box